Gimmie-guts by Interhoër

Baie geluk aan al die atlete wat Saterdag tydens die Interhoër 120% gegee het.

Julle Gimmie-guts is ‘n inspirasie!

Die volgende atlete het meer as ’n 1000 punte op die ABSA-tabel behaal:
Lee-Ann Grobbelaar
Phemelo Molale
Karmen Fouché

Die volgende atlete het meer as 900 punte op die ABSA-tabel behaal:
Armand Willemse
Richter van der Merwe
Danielle Verster
Miandi van Staden
Wiané Joubert
Riandi Boshoff

Ons is ook baie trots op al die atlete wat ’n eerste-, tweede- en derde plek tydens die Interhoër behaal het.