Baie geluk aan drie Gimmies wat besondere prestasies in landloop behaal het.

Aston Diedericks ontvang die trofee vir beste junior landloopseun.
Danielle Verster ontvang die trofee vir beste junior landloopdogter.
Abrie Kruger ontvang die wisseltrofee vir beste landloopseun.

Gimmies is trots op julle!