Gimmies spog met 27 atlete wat tot die Noordwes-atletiekspan verkies is.
Dié atlete gaan die vakansie aan die SA’s in Port Elizabeth deelneem.
- Phemelo Molale
- Miandi van Staden
- Abrie Kruger
- Danielle Verster
- Karmen Fouché
- Liam Walsh
- Lumka Gebengana
- Petra Steinmann
- Armand Willemse
- Riandi Boshoff
- Almero Niemann
- Lee-Ann Grobbelaar
- Wiané Joubert
- Nardus Swart
- Wihan van der Merwe
- Sunel Smit
- Michelle Ackermann
- Leasha Louwrens
- Elri Prinsloo
- Ruandi Steinmann
- Elmarie Naudé
- Suneel Louwrens
- Marizelle Coetzee
- Rico Leijenaar
- Marthinus du Preez
- Anika van der Westhuizen
- Christiaan van Wyk
Ons weet dat julle die skool trots sal maak.
Baie geluk en sterkte!