Skyfskietkompetisie

Gimmies presteer puik tydens interprovinsiale skryfskietkompetisie

Tydens die interprovinsiale skyfskietkompetisie het vier Gimmies uitstekend presteer.

Ses provinsies en nagenoeg 200 skuts het deelgeneem.

o/16
– Nadine Nel, 2de
– Joriëtte Oosthuizen, 58ste

o/21
– Michael Botha, 14de
– Jomarie Oosthuizen, 25ste

Baie geluk!