Baie geluk aan die drie Gimmies wat tydens die SA-jeug swemkampioenskappe uitstekend presteer het.
Al drie het onder die top 150 in Suid-Afrika geëindig en selfs teen Olimpiese kampioene soos Chad le Clos, Ryan Coetzee en Brad Tandy geswem.
Dit wil gedoen wees!
Theo Ferreira:
50m vryslag, 32ste
100 vryslag, 7de
200 vryslag, 6de
50m vlinderslag, 10de
100m vlinderslag, 9de
200m vlinderslag, 29ste
200m individuele wisselslag, 33ste
William Slaughter:
50m kruipslag, 46ste
100m kruipslag, 93ste
200m kruipslag, 59ste
400m kruipslag, 46ste
100m vlinderslag, 82ste
50m rugslag, 75ste
100m rugslag, 87ste
Juandré Uys:
50m borsslag, 57ste
100m borsslag, 57ste
100m vryslag, 143ste
200m individuele wisselslag, 102de