Tydens die Noordwes krieketprysuitdeling is Ané van Wyk as die Noordwes o/19-dogterkrieketspeler by die CSA nasionale week 2018 aangewys en Coleen Oosthuizen as die beste speler van die jaar in die Premier Klubliga.
Baie geluk aan die twee dogters met hierdie skitterende prestasie.