Baie geluk aan die tennisspanne wat die afgelope naweek teen Potch Volkies puik presteer het.

Die uitslae is as volg:
Dogters eerstespan wen 8-0
Seuns eerstespan verloor 5-3
Seuns tweedespan wen 7-1
Seuns vyfdespan speel gelykop, maar wen met spelle 39-33