Martine Jordaan en Sunel Smit is tydens die SA-skole-netbaltoernooi in die top 35-groep ingesluit.

Dit is ‘n puik prestasie en ons is trots op julle! Baie geluk!