100 vir Francois

Baie geluk aan Francois Viviers wat Saterdag sy 100ste krieketwedstryd vir die eerstespan gespeel het.

Dit is ’n groot prestasie en Gimmies is baie trots op jou!