o/17-skaakspan wen Noordwes

Baie geluk aan die o/17-skaakspan wat die Noordwes-finaal gewen het! Dit wil gedoen wees.

Geluk ook aan die o/19-span wat vierde geëindig het.