Noordwes Senior A-span

Baie geluk aan Marlize Jordaan, eerste dogtershokkiespan se doelwagter, wat in die Noordwes Senior A-span opgeneem is.

Gimmies is trots op jou.