Beide Gimmies se toneelgroepe het Vrydagaand aan die ATKV-Tienertoneelfees se Noordwes-streeksfees deelgeneem.
Die volgende akteurs ontvang sertifikate:
Francois Wiid – silwer
Lize van der Westhuizen – brons
Philip Human – brons
Ben-nico Lottering – brons
Ivan Reckling – brons
Adriaan Minneé – brons
“Die donker kamer” ontvang ʼn silwersertifikaat vir ensemble en ʼn brons vir die algehele produksie.
“Die lewe tussen blaaie” ontvang ʼn brons vir die algehele produksie.