Eskom Wetenskapekspo

Baie geluk aan Lukas Esterhuizen wat tydens die Eskom Wetenskapekspo ’n bronsmedalje verwerf het. Sy projek word ook as die beste in sy kategorie aangewys.

Mooi so, Lukas! Gimmies is trots op jou.