Baie geluk aan die landlopers wat tydens die Noordvaal-finaal Gimmie-guts gewys het. Dié leerders het in die junior- of seniorkategorie teen skole soos Montana, Garsfontein en Waterkloof deelgeneem.

Die volgende leerders eindig onder die top 20:

Danielle Verster, tweede

Rico Leijenaar, 17de

Abrie Kruger, 19de

Ons is trots op elkeen van julle.