Baie geluk aan die volgende leerders wat tot die Noordwes-landloopspan verkies is.
Dit is ’n groot prestasie waarop julle baie trots kan wees.
o/14-seuns:
Rico Leijenaar
Ryno Schutte
o/15-seuns:
Ashton Diedericks
o/16-seuns:
Gerrit de Kock
o/16-dogters:
Danielle Verster
Sunel Smit
o/17-dogters:
Leonore Lubbe
Juniorseuns:
Abrie Kruger