Baie geluk aan die Gimmie-skaakspelers wat Noordwes-kleure verwerf het. Dié leerders is ook in die span wat aan die “South African Junior Chess Championships” gaan deelneem.
Mooi so, julle maak duidelik die regte skuif!
o/18A:
Anaïs Saayman (graad 11)
Wiehan Jonker (graad 10)
Christiaan Cloete (graad 9)
o/16A:
Danica Herselman (graad 9)
Danica Herselman (graad 8)