GeeXpo PAT-kompetisie

Baie geluk aan Jonathan Vorster wat tydens die NWU se GeeXpo PAT-kompetisie ’n tweede plek behaal het.

Jonathan het ’n twee jaar IT-beurs by die NWU gewen.

Sjoe, geluk, Jonathan!