Michelle Hammann het weereens Gimmies se naam tydens die nasionale WOW-Spelfees hoog gehou.
Sy het in Stellenbosch gaan deelneem en algeheel vierde in die graad 10-afdeling gekom.
Dit is puik! Baie geluk.