Die matrieks van 2019 het Donderdag 10 Oktober hul prysuitdeling en kerkdiens gehad.
Hierdie geleentheid is seker een van dié spesiaalste geleenthede op die Gimmie-kalender.
Matrieks, julle is ons trots. Mag die laaste deel van jul skoolloopbaan op ’n hoogtepunt afgesluit word.
Gimmies weet dat elkeen van julle ’n pragtige storie het wat wag om geskryf te word.
Baie geluk aan elke leerder wat ’n prestasie ontvang het.
Die volgende leerders het topprestasies ontvang:
Dux-leerder: Bianca Stark
Gimmie-leerder: Reuben Smit
Leierskap: Jhenelle de Villiers en Reuben Smit
Senior sportseun: Abrie Kruger
Senior sportdogter: Jhenelle de Villiers
Senior kultuurseun: Reuben Smit
Senior kultuurdogter: Bernice Klopper
Uitvoerende kunstenaar: Reuben Smit
Gimmie-Guts: Phia Badenhorst
Top 20-akademiese leerders:
20 Roney Yssel, 80.6%
19 Roelé Bester, 82.0%
18 Johan Klopper, 82.3%
17 Dewald van der Westhuizen, 82.6%
16 Christelle Potgieter, 83.0%
15 Adé Bester, 83.3%
14 Elma van der Schyff, 83.6%
13 Karli Steyn, 84.1%
12 Nicola Kruger, 84.6%
11 Rienje Toxopëus, 84.9%
10 Marizaan Van Dyk, 85.9%
9 Amira Botha, 86.4%
8 Alana Eckley, 86.6%
7 Gerhard Koornhof, 86.9%
6 Zanné Maree, 87.0%
5 Abrie Kruger, 87.9%
4 Simone Smith, 88.7%
3 Lize Jonker en Reuben Smit, 89.3%
2 Shani Neethling, 90.3%
1 Bianca Stark, 90.6%