Nasionale Wetenskap-olimpiade

Baie geluk aan Michelle le Roux, graad 10, en Anica Ueckermann, graad 8, wat tydens die nasionale Wetenskap-olimpiade ’n silwersertifikaat in onderskeidelik lewenswetenskappe en natuurwetenskappe verwerf het.

Mooi so, meisies!