Baie geluk aan Dylan Niemack wat vir die wêreld se junior muurbalgroep gekies is.
Dylan gaan aan verskeie toernooie deelneem wat sal bepaal of hy Suid-Afrika vanaf 19 tot 30 Julie in Australië gaan verteenwoordig.
Baie sterkte, Dylan. Gimmies weet jy kan dit doen.