Mari-Louise van Zyl is ‘n nuwe graad 8-leerder wat Suid-Afrika in Namibië met tennis gaan verteenwoordig het.

Sy eindig derde en die span waarvan sy deel was, wen die toernooi.
Mari-Louise gaan in Junie aan die Afrika-kampioenskappe in Egipte deelneem.

Mooi so! Ons hou jou dop en weet dat jy nog hoër hoogtes gaan bereik.