Rekords word gebreek!

Baie geluk aan die volgende leerders wat tydens die Interhuis ’n paar rekords gebreek het. Ons is opgewonde oor die res van julle atletiekseisoen!

Sandri van Rooyen (dogters o/14 hekkies)
Karmen Fouché (dogters o/17 verspring)
Danielle Verster (dogters o/17 1500m en 800m)
Rico Leijenaar (seuns o/15 1500m)
Richter van der Merwe (seuns o/15 diskus)
Amé Keyser (dogters o/14 spiesgooi)
Lee-Ann Grobbelaar (dogters o/16 spiesgooi)
Wiané Joubert (dogters o/17 spiesgooi)
Armand Willemse (seuns o/16 spiesgooi en gewigstoot)
Almero Niemann (seuns o/19 gewigstoot)
Philip Botha (seuns o/19 gewigstoot) Afwesig op foto