Swem: NWS Last Chance Age group 5

Geluk aan Tiaan Rossouw wat tydens die NTS gala in Pretoria ‘n goue medalje in die 50m en 100m vryslag verwerf het.

Van ons swemmers het op Saterdag 15 Februarie aan die NWS Last Chance Age group 5 in Potchefstroom deelgeneem.

Die uitslae is as volg:

Juandré Uys
50m rugslag 1ste plek
50m vlinderslag 2de plek
50m vryslag 2de plek
100m vryslag 2de plek
200m vryslag 1ste plek

Janco Uys
100m borsslag 1ste plek
200m vryslag 3de plek
200IM 1ste plek

Chané Jacobsz
50m vlinderslag 2de plek
50m borsslag 3de plek
100m borsslag 2de plek
200m borsslag 2de plek

Chazél Orton
200 IM 1ste plek
50 rugslag 1ste plek
200 borsslag 1ste plek
50 vryslag 1ste plek

Jack Cameron (afwesig op foto)
50m rugslag 1ste plek
50m borsslag 1ste plek
50m vlinderslag 1ste plek
50m vryslag 2de plek
100m vryslag 3de plek
100m borsslag 2de plek
100m vlinderslag 3de plek

Sumé du Preez
100m vryslag 2de plek
200m rugslag 1ste plek

Micha Kriek (afwesig op foto)
50m kruipslag 1ste plek
50m borsslag 1ste plek
50m vlinderslag 1ste plek
100m kruipslag 1ste plek
100m borsslag 3de plek