Baie geluk aan al ons swemmers wat by die Interhoër-swemgala puik presteer het. Gimmies eindig algeheel in die 2de plek met die skool wat die meeste medaljes gewen het nl. 25 goue-, 9 silwer-en 9 bronsmedaljes.
Geluk ook aan Joël Kriek wat as Junior Victor Ludorum aangewys was en Alexia Delicado as Junior Victrix Ludroum.
Geluk aan die volgende swemmers.
- John-Thomas Botha
50m rugslag –1ste plek - Conraad Jordaan
50m vryslag –3deplek - Joël Kriek
200IM–1steplek
50m vlinderslag –1steplek - Johan Mostert
50m borsslag–4deplek - Tiaan Rossouw
50m rugslag–1steplek(nuwe rekord)
50m vryslag–1steplek(nuwe rekord) - Janco Uys
50m borsslag–1steplek
50m vlinderslag–1steplek - Cameron Jack
50m borsslag–2deplek
50m vlinderslag–3deplek
50m rugslag–3deplek - Reynard Rossouw
50m vryslag–1steplek(nuwe rekord)
50m rugslag–2deplek - JuandréUys
50m borsslag–1steplek(nuwe rekord)
200IM–2deplek
50m vlinderslag–3deplek - Theo Ferreira
50m vlinderslag–1steplek
50m vryslag–1steplek - Brendon Jacobsz
50m borsslag–3deplek - William Slaughter
50m rugslag–1steplek
100m vryslag–2deplek - Alexia Delicado
200IM – 1ste plek
50m vryslag – 1ste plek (nuwe rekord)
50m vlinderslag – 1ste plek - Sumé du Preez
50m rugslag – 1ste plek
100m vryslag – 3de plek - Ané Ferreira
50m vryslag – 3de plek - Bianke Pienaar
50m rugslag – 4de plek - Tumé van Niekerk
50m vlinderslag – 4de plek - Anika Rossouw
50m borsslag – 3de plek
50m vlinderslag – 3de plek - Miqaé Esterhuizen
50m vryslag – 2de plek
50m rugslag – 4de plek - Chazél Orton
50m borsslag – 1ste plek
50m vlinderslag – 2de plek
200IM – 5de plek - Alsuné du Toit
50m vryslag – 2de plek - Jana van Rheede van Oudtshoorn
50m borsslag – 1ste plek