Baie geluk aan Danielle Verster wat gekies is om op 8 April aan die CAA-landloopkampioenskappe in Lomé, Togo, te gaan deelneem.
Dit is ’n groot prestasie en Gimmies is baie trots op jou. Sterkte met die voorbereiding!