Baie geluk aan die volgende leerders wat tydens die skyfskiet Liga 1 Gimmies se naam hoog gehou het.
Ons is trots op elkeen wat deelgeneem en sy beste gegee het!
Die uitslae is as volg:
o/14:
Hoogste lê, staan en kniel: Cobus van Rooyen
10m dogter: Lahné Malan
10 m seun: Cobus van Rooyen
1ste plek: Cobus van Rooyen
3de plek: Delarey Joubert
5de plek: Lahné Malan
o/16:
3de plek: Shani Nel
o/21:
Hoogste lê en 10m dogter: Nadine Nel
1ste plek: Nadine Nel
3de plek: Juan Tolmay
Anthony Theunissen behaal ’n 3de plek in die vrystaande-posisie.