Bioscience Lewenswetenskappe olimpiade

Die volgende leerders het deelgeneem aan die Bioscience Lewenswetenskappe olimpiade wat in Maart plaasgevind het.

Die leerders het onderskeidelik silwer en brons sertifikate verwerf.

Silwer:

  • Marco Terblanche

Brons:

  • Juan Naudé Aslett
  • Annemarie Hoffman (afwesig op foto)
  • Bronwyn Eastes
  • Jacqueline van Rooyen
  • Chloe Werkman