Nuwe baadjie vir Swede-tuin

Baie dankie aan IP Makelaars wat die Swede-tuin met plaveisel en nuwe plante opgekikker het.

Gimmies waardeer julle borgskap!