Baie geluk aan Mari-Louise van Zyl wat van 18-21 September aan die Vrystaat mini-tennistoernooi deelgeneem en ’n derde plek in die ope seniorafdeling behaal het.
Dié veertienjarige Gimmie het haar goed van haar taak gekwyt, maar ongelukkig teen die nommer een-speler vasgeval.
Gimmies is trots op jou!