Welkom koshuis graad 8’s!

Welkom aan al die graad 8’s wat in Brandwag- en Cachet-koshuis is!

Ons weet sommer dat julle baie tuis by jul huis-weg-van-die-huis gaan wees. Ons is opgewonde om te sien hoe elkeen sy/haar merk nie net by die koshuis gaan maak nie, maar ook by die skool!