Gimmies is baie trots op die atlete wat die afgelope naweek aan die Noordwes-atletiekkampioenskappe deelgeneem en puik presteer het.
51 medaljes is tussen 75 atlete ingepalm, dit wil gedoen wees! Gimmies spog met 21 goue-, 18 silwer- en 12 bronsmedaljes.
*Neem kennis dat die leerders se maskers slegs vir die foto afgehaal is.