Baie geluk aan die volgende muurbalspelers wat aan die Tecnifibre Bloem Ope-toernooi deelgeneem en puik presteer het. Gimmies is trots op julle.
Elske Garbers eindig 5de vir dogters o/19
Dylan Niemack eindig 5de vir seuns o/19
Bianke Pienaar eindig 13de vir dogters o/16
*Neem kennis dat die leerders se maskers slegs vir die foto afgehaal is