Gimmie-swemmers presteer

Gimmies is baie trots op die swemmers wat van 14 tot 18 April aan die SA-juniorkampioenskappe deelgeneem het. Hulle het die medaljes behoorlik ingepalm en puik presteer.

Chazél Orton (o/16):

  • 200 m vryslag – goud (NW-rekord van 1995 gebreek)
  • 400 m vryslag – goud (NW-rekord van 1994 gebreek)
  • 800 m vryslag – goud (NW-rekord van 2003 gebreek)
  • 100 m rugslag – silwer
  • 200 m rugslag – silwer
  • 200 m IM – silwer
  • 400 m IM – silwer
  • 100 m vryslag – brons

Alexia Delicado (o/15):

  • 100 m vlinderslag – silwer
  • 50 m rugslag –silwer
  • 50 m vlinderslag – silwer
  • 100 m rugslag – brons

Joël Kriek (o/15):

  • 50 m rugslag – goud
  • 100 m rugslag – goud
  • 100 m vlinderslag – goud
  • 200 m IM – goud
  • 400 m IM – goud
  • 200 m vlinderslag – silwer
  • 200 m rugslag – silwer

Jack Cameron (o/16):

  • 50 m borsslag – brons
  • 100 m borsslag – brons
  • 200 m IM – brons

Juandré Uys (Youth nationals):

  • 50 m borsslag – goud
  • 100 m borsslag – goud