Mooi so, Danielle!

Baie geluk aan Danielle Verster wat voorlopig in die Suid-Afrikaanse Junior-atletiekspan opgeneem is en in Kenia gaan deelneem.

Jy maak ons trots!