Sportuitslae teen Kroonstad

Gimmies se sport het ’n propvol program die naweek gehad.

Baie geluk aan die dogtershokkie en rugby wat Saterdag kragte teen Kroonstad gemeet het. Ons is trots op elke span wat hulle beste gegee het.

Hokkie vs Kroonstad:

  • o/14A verloor 0-2
  • o/16A wen 9-0
  • 1stes verloor 2-5

Rugby vs Kroonstad:

  • o/14A wen 34-7
  • o/15A wen 38-3
  • o/15B wen 53-0
  • o/16A verloor 7-31
  • o/16B wen 6-5
  • 3des verloor 17-19
  • 2des wen 15-7
  • 1stes wen 42-14

Die netbal het aan ’n rondomtalie deelgeneem en die uitslae is soos volg.

Netbal vs Kroonstad:

  • o/18A wen 34-19
  • o/16 A wen 24-5
  • o/15 A wen 27-4
  • o/14 A wen 21-9

Netbal vs Lichtenburg:

  • o/17A wen 21-14
  • o/16 B wen 23-3
  • o/14 B wen 25-4

Ongelukkig het die reën veroorsaak dat slegs drie van die ses rondtes gespeel kon word. Ons is trots op ons netbalspeelsters!

Seunshokkie vs Kroonstad:

  • o/14A verloor 1-2
  • o/16A verloor 0-1
  • o/16B verloor 1-4 teen Ferdies o/16A

Dankie vir julle Gimmie-guts!