Mooi so, Gimmie-swemmers!

Gimmies is baie trots op Tiaan Rossouw en Chazél Orton wat die afgelope naweek aan die Internasionale Skolesport-Federasie (IFS) uitdunne gaan deelneem het. Ons wag in spanning om te hoor of julle gekwalifiseer het.

Tiaan behaal vir seuns o/16 ’n vierde-, twee derde- en ’n tweede plek.

Chazél behaal vir dogters o/17 ’n eerste-, tweede- en derde plek.