Gimmies is baie trots op die volgende landlopers wat op 18 September aan die SA’s in Amanzimtoti gaan deelneem. Welgedaan, julle klomp langasems!
o.14
- Abbigail Viljoen
- Anchen Schutte
- Ruan van Niekerk
- Tihard Strydom
o.15
- Kayla Scheppel
- Alri Verster
- PC Schutte
o.16
- Ilane Herbst
- Luanke van As
- Rico Leijenaar
- Ryno Schutte
o.17
- Selma Kotzé
o.23
- Danielle Verster