Dogterskrieket is aan die brand!

FB_IMG_1634665017890

Baie geluk aan die dogterskrieketspan wat al vyf hulle wedstryde gewen het.

Die dogters het kragte teen Hoërskool Lichtenburg gemeet en as wenners van die veld gestap.

Die dogters wen met vyf paaltjies en Colleen Oosthuizen word as speler van die wedstryd aangekondig.