o.15 Prestige-tennistoernooi

FB_IMG_1634667444688

Baie geluk aan Gimmies se dogterstennisspan wat aan die o.15 Prestige-toernooi deelgeneem en baie goed presteer het.

Gimmies behaal ’n algehele sesde plek en word as die span met die meeste gees aangewys.