Baie geluk aan Leonèze Liebenberg, ’n graad 8-leerder, wat die afgelope naweek aan die SA- skopbokskampioenskappe in Pretoria deelgeneem en puik presteer het. Sy verower ’n silwer- medalje in die kicklight-kategorie en ’n brons in die ligte kontak-kategorie. Sy behaal ook ’n vierde plek in die semikontak-kategorie.
Mooi so, Gimmie is trots op jou.