Daar is baie Gimmies wat aan verskeie buite-sportsoorte deelneem. Dit sluit onder andere perdry, karate, skopboks, tweekamp, lewensredding, dans, gimnastiek, boogskiet, onderwaterhokkie, stoei, rolbal, seiljagvaart ensovoorts.

Puik prestasies word gelewer met verskeie Gimmies wat provinsiale kleure verwerf het.

Leerder kry ook die nodige erkenning wat aan buite-sportsoorte deelneem.

 
 
 
 
 
 
 

Die webtuiste is ontwerp en word met trots onderhou deur GSD Potch - The WEB mense...  - www.gsdpotch.com