ʼn Baie toegewyde groep dirigente oefen elke jaar kliphard om tydens die InterhoŽr-atletiekbyeenkoms die toeskouers te lei om die Geesbeker te wen.

Cheerleaders
Al die Gimmies wat hou van dans, beweeg, spring, wawiele maak of selfs bollemakiesies slaan, is welkom om by Gimmies se Cheerleaders aan te sluit.

Dit is ʼn dansgroep wat by verskeie sportgeleenthede hul danspassies wys. Nie net word die toeskouers deur hul danstalente betower nie, maar dit sorg ook vir uitmuntende gees.

Oudisies vind aan die begin van die vierde kwartaal plaas.

   

 
   
   
   
   
   
 

 

 
 

Die webtuiste is ontwerp en word met trots onderhou deur GSD Potch - The WEB mense...  - www.gsdpotch.com