Kom ontspan in ons stylvolle kamers. GeleŽ langs die Carletonville-Potch-pad in Potchefstroom, slegs 4km vanaf die Johannesburg-Kaapstad-hoofweg.

Ons bied aan ons gaste 8 gerieflike, stylvolle, en-suite kamers, toegerus met 'n sentrale kombuis. Veilige parkering vir u motor.

Die gastehuis is geleŽ op die hoek van Meyer- en Molenstraat op die skoolterrein.

Ons glo u gaan die rustigheid van ons gastehuis baie geniet.

Fasiliteite in kamer beskikbaar:

Ketel in elke kamer met gratis koffie en tee.
Mikrogolfoond in die sentrale kombuis.
Yskas in die sentrale kombuis.
Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke, hangers en linne word verskaf.
Hangkas en werksoppervlakte in elke kamer.
Breekgoed,  dubbelwasbak, urn en ketel in die sentrale kombuis.
Kontinentale ontbyt ingesluit by die prys.

Kragpunte in die kamers by die spieŽl, sodat gaste hul eie haardroŽr kan gebruik en 'n gemaklike stoel by die werksoppervlakte en kragpunt sodat bv. 'n skootrekenaar gebruik kan word.

Braaigeriewe beskikbaar.

Ander fasiliteite in omgewing:

Restaurant met wegneemetes - stapafstand
Pick a Pay - 1.5km
Country Club-Gholfbaan - 4km
Gimnasium (Virgin Active) - stapafstand
Mooirivier Mall - 4km
Filmteaters - 4km
Privaat wildsplase in omgewing - 10-20km
En baie meer! Sien www.potchefstroom.co.za 
Fanie du Toit-Sportterrein - oorkant die straat
Astro-hokkiebaan - loopafstand

Tariewe:
Enkelpersoon R450 per nag, ontbyt uitgesluit.
Enkelpersoon R500 per nag, ontbyt ingesluit.
Dubbelkamer R600 per nag, ontbyt uitgesluit.
Dubbelkamer R700 per nag, ontbyt ingesluit.

Kontakbesonderhede:
018 297 6980 of 082 227 5557

Bankbesonderhede:

ABSA Noordbrug
Rekeningnommer 4072404515
Taknommer 63 20 05
Tipe Rekening Tjekrekening
Faks bewys van betaling na - (018) 293-0268

     


 

 

 

 
 

Die webtuiste is ontwerp en word met trots onderhou deur GSD Potch - The WEB mense...  - www.gsdpotch.com