Landsdienslede kom elke Dinsdag pouse in k.46 bymekaar. Hier leer hulle elke week ʼn ander liefde van Landsdiens.

Hulle het met Liefde vir ons medemens, tydens Valentynsdag, hartjies met lekkers oor die kinders in die skoolvierkant gestrooi.

Met Liefde vir die natuur het hulle die Leeuplaas naby Stilfontein besoek.

Hulle het ʼn oulike blokkiesraaisel wat hul leer van Liefde vir ons Skepper.

Die handige krakplank is ʼn veeldoelige instrument wat hulle leer van Liefde vir arbeid.

Daar is  ʼn hele paar kampe elke jaar.

Lede staan by hulle leuse: Vacta non Verba - dade en nie woorde.
   

Voor - Manda Viljoel, JC Swart, mnr. Chris Conradie (klubleier), Phillip du Preez, Melissa Prinsloo
2e ry - Heidi van Tonder, Elmarie Myburg, Marna vd Schyff, Ané Ungerer, Lindie Meyer
Landsdiens - Interprovinsiaal

   

Voor - Shani Neethling, Carmi Snijman, Donovan McGimpsey, Theo Jooste (voorsitter), mnr Chris Conradie, Melissa Prinsloo, Ané Ungerer,
Elmarie Myburg, me. Francis de Wet
2e ry - Megan Roux, Luan vd Walt, Karli Steyn, Marna vd Schyff,
Sonnique Stander, Elma vd Schyff, JC Swart, Heidi van Tonder,
Kayla Theunissen, Amanda Viljoen, Lindie Meyer

Voor - mnr. Chris Conradie (klubleier), Theo Jooste, Carmi Snijman,
Nicola Kruger, Shani Neethling
Landsdiens - Nasionaal

Theo Jooste het ook Springbok-kleure verwerf

   
   
   
   

 

 

 
 

Die webtuiste is ontwerp en word met trots onderhou deur GSD Potch - The WEB mense...  - www.gsdpotch.com

 
 

sculpt extreme