Nuutste Nuus
Matriekprysuitdeling
Die matriekprysuitdeling en erediens was weereens ’n baie spesiale en spoggerige geleentheid. Matrieks, dit was ’n eer om julle vir oulaas oor die verhoog te
Gimmies hou Kersfees!
Liggies, Kersvader en Kersliedere het Gimmies vinnig in die feesseisoen-stemming gekry! Op Woensdag 21 Oktober het Gimmie-vriende bymekaar gekom, lekker saamgesing en ’n aand onder
SA- skopbokskampioenskappe
Baie geluk aan Leonèze Liebenberg, ’n graad 8-leerder, wat die afgelope naweek aan die SA- skopbokskampioenskappe in Pretoria deelgeneem en puik presteer het. Sy verower
Eerste netbalspan is SA-kampioene!
Mooi so, netbaldogters! Gimmies se eerste netbalspan het in die finaal vir Hoërskool Menlopark met 25-22 gewen. Hierdie dogters verdien die titel SA-kampioene! Gimmies is
Wiskunde-leerders is topklas
Gimmies se wiskunde-leerders het aan die SAMF-wiskunde-olimpiade deelgeneem, en hulle uitstekend van hul taak gekwyt. Gimmies word as die toppresterende kwintiel 4-skool aangewys. Mooi so,
o.15A’s eindig derde
Gimmies is baie trots op die o.15A-netbalspan wat derde gekom het by die Motsepe-netbaltoernooi. Die span het ook R50 000 vir die skool gewen. Welgedaan,
Landsdiensleiers
Tydens die Noordwes-landsdienskamp is die volgende Gimmies vir die nasionale projek gekies. Baie geluk! Gimmies is trots op julle. Shané Snijman – senior groepleierJosef JoubertDanel
Dansers dan hulle harte uit!
Gimmies is baie trots op die volgende leerders wat aan die nasionale Uitvoerende kunste-kompetisie deelgeneem en puik presteer het! Altesaam het hulle 67 medaljes ingepalm
o.15A’s wen in Durban
Die o.15A-krieketspan het aan ‘n toernooi in Durban deelgeneem en wen drie van hulle vier wedstryde. Ons is baie trots op dié seuns wat hul
Gimmie speel topklas tennis
Gimmies is baie trots op Mari-Louise van Zyl wat tydens die Growthpoint Super 8 Durban-tennistoernooi puik presteer het. Sy wen die dames ope enkel- en
Gimmies in Noordwes-hokkiespan
Gimmies is baie trots op die volgende leerders wat tot Noordwes-hokkiespanne verkies is. Julle maak ons baie trots! o.15 Anzel du Plooy Mia Hills Elrie
Matriekafskeid 2021
Gimmies se matriekafskeid was ’n pragtige geleentheid! Matrieks, ons het gedink dit was die wind wat ons weggewaai het, maar dit was julle pragtige aandrokke