IMPROMPTU ORKES 2017

Uit ‘n behoefte aan ensemble-spel is die Impromtu-orkes gestig. Hierdie orkes bestaan uit leerders van die musieksentrum met oud-Gimmie, Izelle Claassen, as dirigent. Gimmies is trots op hierdie orkes wat in ‘n kort tydjie naam gemaak het en suksesvol by verskeie geleenthede opgetree


Voor: Christian van Aswegen, Annemarie Hoffman (konsertmeester), me. Izelle Claassen (dirigent), Jürgen Peters
2de: mnr. Tommie Ferreira, Dian-Louw Niesing, Lize Beukes, Bernice Klopper, Daniël van Wyk

PUK ORKES
 


Bernice Klopper

 
 
 
 

Die webtuiste is ontwerp en word met trots onderhou deur GSD Potch - The WEB mense...  - www.gsdpotch.com