Ensembles

Gimmies beskik oor ‘n hele aantal vokale ensembles. Die W3 seuns-ensemble en die PZAZ! meisie-ensemble het weekliks repetisies om met sukses in die kabaret en verskeie ander produksies op te tree. Gimmies is trots op die standaard van ensemble-sang wat reeds deur hierdie groepe bereik is. Die 1st Position dans-ensemble het vanjaar uitsonderlik hard gerepeteer en ‘n baie hoë standaard gehandhaaf.

 
   

Kultuur W3 Vokale Ensemble
Voor: Christo Horn, Andrew Denton, Victor Mouton
2de: Nianco Nel, Reuben Smit, Enrich Steenkamp, Fanie Duminy, Landré Halgryn, Estian Thomas
3de: Liam Walsh, Rynhard Volschenk, Drikus Odendaal, Yannic Maree, Francois Viviers


Kultuur Pzazz!
Voor: Estie van der Walt, Paula Maré, Karla de Bruin, Alé Smal, Marguerite Olivier
2de: Marené Coetzee, Zanné Maree, Ané Schoeman, Sonia Stroebel, Izél Schoeman
3de: Christi Olivier, Bernice Klopper, Lize Jonker, Zandelle Meyer, Dané Holtzhausen, Carmi Snijman

   
 

 

 
 

Die webtuiste is ontwerp en word met trots onderhou deur GSD Potch - The WEB mense...  - www.gsdpotch.com