Daar word een sokkie per kwartaal deur die Gimmieraad in samewerking met hul voogde gehou. Onlangse temas was Colours, Wilde Weste, Superheroes en Die Plaas. Daar is altyd onderwysertoesig by alle sokkies.

 
   
   
   
   
 

 

 
 

Die webtuiste is ontwerp en word met trots onderhou deur GSD Potch - The WEB mense...  - www.gsdpotch.com