2017:
• Algeheel eerste in PUK-Prestige-reeks.
• 11 Aug: vyf uit die ses seunspanne wen hul liga (2,3,4,5,6) , 4de liga meisies verloor in die finaal
• 3 NW-spelers: Lizanne Scholtz (o/19), Roney Yssel (o/19), Liesl Muller (o/15)

2018:

• Algeheel derde in die PUK-Prestige-reeks. Juniors was silwermedaljewenners.
• Eerste in die Vier Skole-uitnodigingstoernooi te Sasolburg op 12 Mei.
• 3 NW-spelers: Johan Stadler (o/19 no. 1), Jacqueline van Rooyen (o/15 no. 2), Michael van Rooyen (o/15 no. 4)
   

 

 
 

 

 
 

Die webtuiste is ontwerp en word met trots onderhou deur GSD Potch - The WEB mense...  - www.gsdpotch.com